{"id":282,"date":"2024-02-20T13:09:34","date_gmt":"2024-02-20T13:09:34","guid":{"rendered":"https:\/\/geesenwaarheid.org\/?page_id=282"},"modified":"2024-03-17T15:14:47","modified_gmt":"2024-03-17T15:14:47","slug":"wat-ons-glo","status":"publish","type":"page","link":"https:\/\/geesenwaarheid.org\/index.php\/wat-ons-glo\/","title":{"rendered":"Wat Ons Glo"},"content":{"rendered":"\n<div class=\"wp-block-buttons is-layout-flex wp-block-buttons-is-layout-flex\">\n<div class=\"wp-block-button\"><a class=\"wp-block-button__link wp-element-button\" href=\"https:\/\/geesenwaarheid.org\/index.php\/philipstown\/\">Terug<\/a><\/div>\n\n\n\n<div class=\"wp-block-button\"><a class=\"wp-block-button__link wp-element-button\" href=\"https:\/\/geesenwaarheid.org\/\">Tuisblad<\/a><\/div>\n<\/div>\n\n\n\n<div style=\"height:100px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<p class=\"has-text-align-center has-large-font-size\"><strong>Gees en Waarheid Gemeente <\/strong><\/p>\n\n\n\n<p class=\"has-text-align-center has-large-font-size\"><strong>Johannes 4:23-24; <\/strong><\/p>\n\n\n\n<p class=\"has-text-align-center has-large-font-size\"><strong>1Korinthiers 2:4-5<\/strong><\/p>\n\n\n\n<p class=\"has-text-align-center has-large-font-size\"><\/p>\n\n\n\n<p><\/p>\n\n\n\n<p><strong><u>Die Ge\u00efnspireerde Skrif<\/u><\/strong><\/p>\n\n\n\n<p>Ons glo die Bybel is die ge\u00efnspireerde Skrif van God, in die openbaring van God aan die mens, die onfeilbare staf van geloof en gedrag ge\u00efnspireerd deur God.<\/p>\n\n\n\n<p><strong><em>2 Timoteus 3: 15-17<\/em><\/strong><\/p>\n\n\n\n<p><strong><em>2 Timoteus 3:16<\/em><\/strong><em> Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid<\/em>.<\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li><strong><\/strong><strong><u>Die Drie-Enige God<\/u><\/strong><strong><\/strong><\/li>\n\n\n\n<li>Ons glo aan die Alleenwyse God wat Homself as die Ewige-selfbestaande, self-openbarende <strong><em>EK IS<\/em><\/strong> openbaar en verder as die verpersoonliking van die beginsels van verwantskap en deelgenootskap, dit as Vader, Seun en Heilige Gees.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<p><strong><em>Deuternomium 6:4; Markus 12:29; Jesaja 43:10-11; Matteus 28:19<\/em><\/strong><\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Ons glo in Jesus Christus as die Enig-gebore Seun van God, gebore uit die Maagd Maria van die Vader voor alle eeue en in die Heilige Gees, wat die Here is en lewend gemaak het, wat van die Vader en Seun uitgaan en verheerlik word, wat gespreek het deur die Profete en vandag nog spreek.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<p><strong><em>Hebre\u00ebrs 3:7<\/em><\/strong><\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li><strong><\/strong><strong><u>Die Nagmaal<\/u><\/strong><\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<p>Die Heilige Nagmaal is ingestel deur Jesus Christus om te onderhou die wat alreeds deur wedergeboorte Jesus as Saligmaker aangeneem het.<\/p>\n\n\n\n<p><strong><em>Matteus 26:29; Johannes 6:48; Lukas 22:19-20; 1 Korinti\u00ebrs 11: 23-26<\/em><\/strong><\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li><strong><\/strong><strong><u>Wedergeboorte<\/u><\/strong><\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<p>Ons glo dat almal wat:<\/p>\n\n\n\n<ol class=\"wp-block-list\" style=\"list-style-type:upper-alpha\">\n<li>hulle sondes bely wedergebore is<\/li>\n<\/ol>\n\n\n\n<p><strong><em>Johannes 3:3;<\/em><\/strong><\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>en laat staan<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<p><strong><em>Spreuke 28:13; Handelinge 2:21<\/em><\/strong><\/p>\n\n\n\n<p><strong>Romeine 10: 9-10<\/strong><\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li><strong><\/strong><strong><u>Die Doop<\/u><\/strong><\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<p>Ons glo dat die Doop \u2018n geloofsbelydenis en onderdompeling is deur \u2018n eenmalige onderdompeling. Die doop as &#8216;n belydenis van identifikasie met Christus in begrafnis en opstanding.<\/p>\n\n\n\n<p><strong><em>Geloofsbelydenis: Matteus 28:19<\/em><\/strong><\/p>\n\n\n\n<p><strong><em>Onderdompeling en idetifikasie: Romeine 6:4; Handelinge 8:34-39<\/em><\/strong><\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li><strong><\/strong><strong><u>Doping van die Heilige Gees<\/u><\/strong><\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<p>Alle gelowiges is geregtig op die belofte van die Vader, naamlik die doping met die Heilige Gees en die teken van die doping met die Heilige Gees is die spreek van Tale soos die Heilige Gees dit uitdeel.<\/p>\n\n\n\n<p><strong><em>Handelinge 2:1-4; Handelinge 2:28; Handelinge 10:44; Handelinge 11:14-16; Handelinge 15:7-8<\/em><\/strong><\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li><strong><\/strong><strong><u>Lofprysing en Aanbidding<\/u><\/strong><\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<p>Ons glo dit is die fondasie om \u2018n verhouding met God te bou deur Lofprysing en Aanbidding.<\/p>\n\n\n\n<p><strong><em>1 Kronieke 16:34; Psalm 66:4; Jeremia 20:13<\/em><\/strong><\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li><strong><\/strong><strong><u>Dood, Opstanding en Hemelvaart<\/u><\/strong><\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<p>Ons glo dat Jesus:<\/p>\n\n\n\n<ol class=\"wp-block-list\" style=\"list-style-type:lower-alpha\">\n<li>Die Seun van God is. <strong><em>Johannes 1:1; Johannes 1:14<\/em><\/strong><\/li>\n\n\n\n<li>Gekruisig is. <strong><em>Johannes 19:18<\/em><\/strong><\/li>\n\n\n\n<li>Gesterf het. <strong><em>Johannes 19:30<\/em><\/strong><\/li>\n\n\n\n<li>Opgestaan het. <strong><em>Johannes 20:9<\/em><\/strong><\/li>\n\n\n\n<li>Opgevaar het na die hemel. <strong><em>Handelinge 1:9<\/em><\/strong><\/li>\n\n\n\n<li>Waar Jesus nou aan die Regterkant van God die Vader sit as Ho\u00eb Priester en Advokaat.<\/li>\n<\/ol>\n\n\n\n<p><strong><em>Lukas 24;50-53; Romeine 8:34<\/em><\/strong><\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li><strong><\/strong><strong><u>Offergawes<\/u><\/strong><\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<p>Dat dit die plig is van die kinders van die Here om God se werk te ondersteun en sodoende vir hulle skatte in die Hemel bymekaar te maak. Gee is ook deel van ons geestelike offers.<\/p>\n\n\n\n<p><strong><em>Philippense 4:18; 2 Korinthi\u00ebrs 9:6-8; Mattheus 6:19-21; 1 Korinthi\u00ebrs 9:13-14<\/em><\/strong><\/p>\n\n\n\n<p><strong><u>Vyfoudige bediening<\/u><\/strong><\/p>\n\n\n\n<p><strong><em>Efesi\u00ebrs 4:11-12<\/em><\/strong><\/p>\n\n\n\n<p><em><sup>11<\/sup><\/em> En Hy het gegee sommige as apostels, ander as profete, ander as evangeliste, ander as herders en leraars, <em><sup>12<\/sup><\/em>om die heiliges toe te rus vir hulle diens werk, tot opbouing van die liggaam van Christus,<\/p>\n\n\n\n<p><strong><\/strong><strong><u>Satan of die duiwel<\/u><\/strong><\/p>\n\n\n\n<p>Ons glo in die persoonlikheid van die duiwel, wat oorspronklik \u2018n geskape hemelsewese was, wat gesag uitgeoefen het in die teenwoordigheid van God, en wat as gevolg van sy eie oortreding uitgewerp is.<\/p>\n\n\n\n<p><strong><em>Esegi\u00ebl 28:11-19<\/em><\/strong><\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Hy het later deur sy invloed en krag die val van die mense bewerkstellig en poog nou om die geloof van elke gelowige in Jesus Christus te vernietig.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<p><strong><em>Genesis 3:1-5; Matteus 4:1-11; Lukas 4:1-13; Jakobus 4:7; 1 Petrus 5:8;<\/em><\/strong><\/p>\n\n\n\n<p><strong><em>Johannes 8:44; Johannes 13:2<\/em><\/strong><\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Daarvolgens het gevalle engele sy val gedeel en is uitgewerp tot die hel.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<p><strong><em>2 Petrus 2:4<\/em><\/strong><\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>Onder sy beheer is bosegeeste wat poog om die mens te kwel met krankhede van die liggaam, siel en verstand, om te verdruk, vervolg en lasting te val en om ingang te vind tot die liggaam van die mens. Maar, wedergebore kinders van God het autoriteit oor die vyand in die Naam van die Here Jesus Christus.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<p><strong><em>Matteus 25:41; Lukas 4:33; Lukas 9:42; Handelinge 10:38<\/em><\/strong><\/p>\n\n\n\n<ol class=\"wp-block-list\">\n<li><strong><u>Die Sonde val van die mens en sy verlore toestand<\/u><\/strong><\/li>\n<\/ol>\n\n\n\n<p>Ons glo dat die sonde enige gebrek aan gelykvormigheid is deur die morele vry Persoon, aan die natuur en wil van God. Adam en Eva het geestelike dood tot die mens gebring en almal het gesondig, en ontbreek aan die heerlikheid van God. Ons glo ook dat geloof in God en berou van sonde, d\u00e9ur God, vir almal beveel is tot vergifnis van hulle sonde.<\/p>\n\n\n\n<p><strong><em>Genesis 3:1-5; Romeine 3:23; Romeine 6:23; 1 Korinti\u00ebrs15:22; Galasi\u00ebrs 3:22<\/em><\/strong><\/p>\n\n\n\n<ol class=\"wp-block-list\">\n<li><strong><\/strong><strong><u>Versoening en Verlossing<\/u><\/strong><\/li>\n<\/ol>\n\n\n\n<p>Versoening is die terugbring van die mens tot God deur die verslossings werk van Jesus Christus op Golgota.<\/p>\n\n\n\n<p><strong><em>2 Korinti\u00ebrs 5:18-19; Efesi\u00ebrs 2:16; Kolossense 1:21; 1 Johannes 1:3;     Romeine 5:11<\/em><\/strong><\/p>\n\n\n\n<ol class=\"wp-block-list\">\n<li><strong><\/strong><strong><u>Regverdigmaking<\/u><\/strong><\/li>\n<\/ol>\n\n\n\n<p>Die sondaar ontvang vergifnis vir al sy sondes deur berou en geloof in Jesus Christus. Die geregtigheid van God word die mens toegereken en daar deur verkry die mens die vrede van God.<\/p>\n\n\n\n<p><strong><em>Romeine 5:1; Romeine 5:9; Romeine 8:30; Galasi\u00ebrs 3:24<\/em><\/strong><\/p>\n\n\n\n<ol class=\"wp-block-list\">\n<li><strong><\/strong><strong><u>Heiligmaking<\/u><\/strong><\/li>\n<\/ol>\n\n\n\n<p>Jaag die vrede na met almal, en die heiligmaking waar sonder niemand die Here sal sien nie.<\/p>\n\n\n\n<p><strong><em>1 Thessalonicense 4:7; 1 Petrus 1:15; 2 Korinti\u00ebrs 7:1<\/em><\/strong><\/p>\n\n\n\n<ol class=\"wp-block-list\">\n<li><strong><\/strong><strong><u>Gawes van die Heilige Gees<\/u><\/strong><\/li>\n<\/ol>\n\n\n\n<p><strong><em>1 Korinti\u00ebrs 12: 7-11<\/em><\/strong> verduidelik die 9 gawes van van die Gees. Elke gelowige moet strewe na die Gawes tot die uitbreiding van die Koningkryk van God.<\/p>\n\n\n\n<ol class=\"wp-block-list\">\n<li><strong><\/strong><strong><u>Vrug van die Gees<\/u><\/strong><\/li>\n<\/ol>\n\n\n\n<p><strong><em>Galasi\u00ebrs 5:22<\/em><\/strong><\/p>\n\n\n\n<p>Maar die vrug van die Gees is liefde, blydskap, vrede, lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid, selfbeheersing. Al die Vrugte van die Gees bou die karakter van die mens na die beeld van Christus.<\/p>\n\n\n\n<ol class=\"wp-block-list\">\n<li><strong><u>Goddelike Genesing<\/u><\/strong><\/li>\n<\/ol>\n\n\n\n<p>Ons glo in Goddelike Genesing, in die liggaam en gesondheid van die mens deur die verlossings werk van Jesus aan die kruis.<\/p>\n\n\n\n<p><strong><em>Eksodus 15:26; Jesaja 53:5; 1 Petrus 2:24<\/em><\/strong><\/p>\n\n\n\n<p>Dit geskied deur die oplegging van hande in die bediening van die evangelie.<\/p>\n\n\n\n<p><strong><em>Markus 16:18; Jakobus 5:14<\/em><\/strong><\/p>\n\n\n\n<p>Asook deur die bediening van die gawes van genesing.<\/p>\n\n\n\n<p><strong><em>Handelinge 28:8-9; 1 Korinti\u00ebrs 12:9<\/em><\/strong><\/p>\n\n\n\n<ol class=\"wp-block-list\">\n<li><strong><\/strong><strong><u>Die Wegraping<\/u><\/strong><\/li>\n<\/ol>\n\n\n\n<p>Ons glo aan die einde van die Kerk-era of dispensasie van die Kerk van Jesus Chirstus, wat van hierdie aarde weggeraap gaan word \u00e9n dat ons vir ewig by ons Heiland, Jesus Christus, s\u00e1l wees.<\/p>\n\n\n\n<p><strong><em>1 Thessalonicense 4:17-18<\/em><\/strong><\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li><strong><\/strong><strong><u>Die Groot Verdrukking<\/u><\/strong><\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<p>Ons glo dat die eindtyd van hierdie bedeling \u2018n tydperk van onge\u00ebwenaarde en groot verdrukking op die aarde sal beleef.<\/p>\n\n\n\n<p><strong><em>Matteus 24:21-31<\/em><\/strong><\/p>\n\n\n\n<p>Tesame met Sy heiliges, onmiddellik na die verdrukking van die aarde sal terugkeer.<\/p>\n\n\n\n<p><strong><em>Matteus 24:29-30<\/em><\/strong><\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li><strong><\/strong><strong><u>1000-jarige Vrederyk<\/u><\/strong><\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<p>Ons glo in die wederkoms van die Here, tesame met Sy heiliges, om die volke te oordeel en vir \u2018n 1000 jaar die aarde in geregtigheid te regeer. Dit is wat die ware Kerk as \u2018n verwagting het.<\/p>\n\n\n\n<p><strong><em>Psalm 72:8-11; Psalm 96: 10-13; Jesaja 11; Daniel 7:22; Miga 4:1-7;     Sagaria 14:1-9; Judas 14 , 15; Jesaja 24:23; Openbaring 19:11; Openbaring 20:6<\/em><\/strong><\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li><strong><\/strong><strong><u>Die Nuwe Hemel en \u2018n Nuwe Aarde<\/u><\/strong><\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<p>Ons glo in \u2018n Nuwe Hemel en \u2018n Nuwe Aarde waarin geregtigheid woon en waarvoor God met Sy volk vir ewig sal regeer.<\/p>\n\n\n\n<p><strong><em>2 Petrus 3:13; Openbaring 21:1; Openbaring 22:5<\/em><\/strong><\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li><strong><\/strong><strong><u>Straf van die Goddelose<\/u><\/strong><\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<p>Ons glo in die <strong><em>EWIGE<\/em><\/strong> straf van die goddelose in die sin van ewige pyniging.<\/p>\n\n\n\n<p><strong><em>Matteus 13:49-50; Matteus 25:46; Lukas 16: 23-24; Romeine 6:23;                2 Tessalonisense 1:8-9; Openbaring 14:11; Openbaring 20: 6-15;         Openbaring 21:8<\/em><\/strong><\/p>\n\n\n\n<div style=\"height:124px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<div class=\"wp-block-buttons is-layout-flex wp-block-buttons-is-layout-flex\">\n<div class=\"wp-block-button\"><a class=\"wp-block-button__link wp-element-button\" href=\"https:\/\/geesenwaarheid.org\/index.php\/philipstown\/\">Terug<\/a><\/div>\n\n\n\n<div class=\"wp-block-button\"><a class=\"wp-block-button__link wp-element-button\" href=\"https:\/\/geesenwaarheid.org\/\">Tuisblad<\/a><\/div>\n<\/div>\n\n\n\n<p><\/p>\n\n\n\n<p><\/p>\n\n\n\n<p><\/p>\n\n\n\n<p><\/p>\n\n\n\n<p><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Gees en Waarheid Gemeente Johannes 4:23-24; 1Korinthiers 2:4-5 Die Ge\u00efnspireerde Skrif Ons glo die Bybel is die ge\u00efnspireerde Skrif van God, in die openbaring van God aan die mens, die onfeilbare staf van geloof en gedrag ge\u00efnspireerd deur God. 2 Timoteus 3: 15-17 2 Timoteus 3:16 Die hele Skrif is deur God ingegee en is [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"parent":0,"menu_order":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","template":"","meta":{"footnotes":""},"class_list":["post-282","page","type-page","status-publish","hentry"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.6 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Wat Ons Glo - Gees en Waarheid Gemeente<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/geesenwaarheid.org\/index.php\/wat-ons-glo\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Wat Ons Glo - Gees en Waarheid Gemeente\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Gees en Waarheid Gemeente Johannes 4:23-24; 1Korinthiers 2:4-5 Die Ge\u00efnspireerde Skrif Ons glo die Bybel is die ge\u00efnspireerde Skrif van God, in die openbaring van God aan die mens, die onfeilbare staf van geloof en gedrag ge\u00efnspireerd deur God. 2 Timoteus 3: 15-17 2 Timoteus 3:16 Die hele Skrif is deur God ingegee en is [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/geesenwaarheid.org\/index.php\/wat-ons-glo\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Gees en Waarheid Gemeente\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2024-03-17T15:14:47+00:00\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"6 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/geesenwaarheid.org\/index.php\/wat-ons-glo\/\",\"url\":\"https:\/\/geesenwaarheid.org\/index.php\/wat-ons-glo\/\",\"name\":\"Wat Ons Glo - Gees en Waarheid Gemeente\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/geesenwaarheid.org\/#website\"},\"datePublished\":\"2024-02-20T13:09:34+00:00\",\"dateModified\":\"2024-03-17T15:14:47+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/geesenwaarheid.org\/index.php\/wat-ons-glo\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-US\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/geesenwaarheid.org\/index.php\/wat-ons-glo\/\"]}]},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/geesenwaarheid.org\/index.php\/wat-ons-glo\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/geesenwaarheid.org\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Wat Ons Glo\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/geesenwaarheid.org\/#website\",\"url\":\"https:\/\/geesenwaarheid.org\/\",\"name\":\"Gees en Waarheid\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/geesenwaarheid.org\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/geesenwaarheid.org\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-US\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/geesenwaarheid.org\/#organization\",\"name\":\"Gees en Waarheid\",\"url\":\"https:\/\/geesenwaarheid.org\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"@id\":\"https:\/\/geesenwaarheid.org\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/geesenwaarheid.org\/wp-content\/uploads\/2024\/07\/Logo-27-scaled.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\/\/geesenwaarheid.org\/wp-content\/uploads\/2024\/07\/Logo-27-scaled.jpg\",\"width\":2560,\"height\":2405,\"caption\":\"Gees en Waarheid\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/geesenwaarheid.org\/#\/schema\/logo\/image\/\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Wat Ons Glo - Gees en Waarheid Gemeente","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/geesenwaarheid.org\/index.php\/wat-ons-glo\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Wat Ons Glo - Gees en Waarheid Gemeente","og_description":"Gees en Waarheid Gemeente Johannes 4:23-24; 1Korinthiers 2:4-5 Die Ge\u00efnspireerde Skrif Ons glo die Bybel is die ge\u00efnspireerde Skrif van God, in die openbaring van God aan die mens, die onfeilbare staf van geloof en gedrag ge\u00efnspireerd deur God. 2 Timoteus 3: 15-17 2 Timoteus 3:16 Die hele Skrif is deur God ingegee en is [&hellip;]","og_url":"https:\/\/geesenwaarheid.org\/index.php\/wat-ons-glo\/","og_site_name":"Gees en Waarheid Gemeente","article_modified_time":"2024-03-17T15:14:47+00:00","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"6 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/geesenwaarheid.org\/index.php\/wat-ons-glo\/","url":"https:\/\/geesenwaarheid.org\/index.php\/wat-ons-glo\/","name":"Wat Ons Glo - Gees en Waarheid Gemeente","isPartOf":{"@id":"https:\/\/geesenwaarheid.org\/#website"},"datePublished":"2024-02-20T13:09:34+00:00","dateModified":"2024-03-17T15:14:47+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/geesenwaarheid.org\/index.php\/wat-ons-glo\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-US","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/geesenwaarheid.org\/index.php\/wat-ons-glo\/"]}]},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/geesenwaarheid.org\/index.php\/wat-ons-glo\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/geesenwaarheid.org\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Wat Ons Glo"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/geesenwaarheid.org\/#website","url":"https:\/\/geesenwaarheid.org\/","name":"Gees en Waarheid","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/geesenwaarheid.org\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/geesenwaarheid.org\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-US"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/geesenwaarheid.org\/#organization","name":"Gees en Waarheid","url":"https:\/\/geesenwaarheid.org\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-US","@id":"https:\/\/geesenwaarheid.org\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/geesenwaarheid.org\/wp-content\/uploads\/2024\/07\/Logo-27-scaled.jpg","contentUrl":"https:\/\/geesenwaarheid.org\/wp-content\/uploads\/2024\/07\/Logo-27-scaled.jpg","width":2560,"height":2405,"caption":"Gees en Waarheid"},"image":{"@id":"https:\/\/geesenwaarheid.org\/#\/schema\/logo\/image\/"}}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/geesenwaarheid.org\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/282","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/geesenwaarheid.org\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/pages"}],"about":[{"href":"https:\/\/geesenwaarheid.org\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/types\/page"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/geesenwaarheid.org\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/geesenwaarheid.org\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=282"}],"version-history":[{"count":20,"href":"https:\/\/geesenwaarheid.org\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/282\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":600,"href":"https:\/\/geesenwaarheid.org\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/282\/revisions\/600"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/geesenwaarheid.org\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=282"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}